Home  //  Witness

1 Kallie Schoonraad

Hi Jan

Ek wil net baie dankie se vir ‘n wonderlike naweek. Almal het baie ontvang en die terugvoer is dat daar n defnitiewe gebrek by ons as vaders was wat deur die loop van die naweek aangespreek is.

Ons moes almal weereens selfondersoek doen. Ek het die varkie ding klaar geimplementeer

by ons huis en moes al klaar ‘n paar varke uitsort.

Ek wil julle net bedank vir die groot effort wat julle moes insit. Dankie vir jou gehoorsaamheid om die ding te reel, dankie vir ouens soos Burger; Theo en Chris en hulle werkers vir die moeite en geld wat hulle moes insit. Spesiale dank vir Dre wat moes praat en sy hart met ons deel, dit was spesiaal.

Weet daar is baie ander mans en vroue wat betrokke was, weet jy sal hulle namens ons bedank. Dankie ook vir oom Hennie en die intersessors tannie Olive, Caroline, ouma Annie en kie… Spesiale dank ook vir Danie v Master Drilling se vetroue in FAS om ook betrokke te wees met oa finansies, ondersteuning ens.

Ons was dalk net 300 mans maar ek weet n 1000 + het klaar gebaat daarby (vrou en

kinders) en ek weet dit gaan sneeubal en ook geslagte hierna bevoordeel (kinds kinders).

Ek het ervaar hoe die Heilige Gees deur Danie, Jannie, Jacque en Arno praat. Elkeen se boodskap het met direk met my gepraat. Dra ook ons dank aan hulle oor.

Groete

Kallie

2 Jayson Scott

Good Morning Jan

I feel this morning that I have to share the following with you:

I think that there were far more than 10 men saved this weekend, not only saved but

who experienced a life changing event that will manifest in their everyday lives from here on in.

Thank You dearly for being obedient to Gods call for you to pursue arranging this Beautiful event. We can now take this and make it an on-going event or arranging similar events as

this weekend I got this verse from the Lord Luke 18:1-8 the parable of the persistent widow. Ons moet aanhou en aanhou en aanhou! Glory be to God!!! Amen

The second realization in my life this weekend was Luke 15:7 and 10 about the joy in Heaven over the repentance and returning to Gods of one lost soul.... Wat n belewenis die naweek!

Blessings vir Jou en die familie Jan and thanks again for a Super Fantastic Weekend! Praat gou weer.

Jayson

3.   GP vd Merwe

Goeie More Jan en almal

Dis awesome wat die naweek geberu het, maar ek glo dat daar meer as 10 ouens is wat

verander is……….

Baie dankie weereens aan almal en alle seen

Groete en Blessings

GP

4.   Charlton v Rooyen

Hi

Baie dankie dit was lekker om dit by te woon.  sien uit daarna om te help met die volgende een se reelings.

Sien julle kans om n studente een te reel? Groete

Charlton

5.   Tannie Olive Eksteen

JAN,

ONS WIL OOK VIR JOU BAIE DANKIE Sê VIR DIE BYDRAE WAT JY GEMAAK HET MET FAS. SONDER VISIE KOM NIKS TOT STAND NIE.

MAAR ONS HET OOK GELEER DIE HERE Sê MOENIE DIE DAG VAN KLEIN BEGIN VERAG NIE.

BY HOM TEL  GETALLE NIE, DIS WAAROM HY VIR MOSES BEVEEL HET OM NIE DIE VOLK TE TEL NIE.

DIT WAS DIE BEGIN VAN GROOT DINGE.

ONS OMGEWING GAAN NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE. BAIE STERKTE EN SEëN VIR VORENTOE MET FAS.

LOVIES,

TAN. OLIVE

6.   Johan Denner

Johan Denner Dit was net die begin van 'n saamtrek wat groot gaan word, onssien uit daarna om in 2014 weer bymekaar te kan kom. Seen aan almal wat deelwas van die reelings en 'n God gegewe naweek. Aan Jesus Christus al die eer!!!!!!Amen

7.   Ina van Vuuren

Sjoe jong, dit was vir my ‘n groot voorreg om op so ‘n manier betrokke te wees by FAS. Vader het vir my gewys dat die effek van FAS baie wyd gaan uitkring. 10 is die getal van die Bruid. Ek weet Hy gaan groot dinge deur hierdie manne doen, maar ek weet ook dat die verandering in die ander manne grootliks gaan bydrae tot die verandering in Fochville en waar hulle ookal gestasioneer is.

8.   Skool dogter (anoniem)

My pa het Saterdagoggend uitgegaan na FAS en die aand ‘n ander man teruggekom…

Die volgende dag is hy weer soontoe, die Sondagmiddag by die huis gekom en die familie bymekaar

geroep. “daar is van nou af lyne in hierdie huis – daar SAL elke dag huisgodsdiens plaasvind!”

9.   Marius de Vries

Jan

Dankie vir jou gehoorsaamheid met die herstel van vader en seuns.

Op die naweek het ek beleef dat Vader sê dit moet ons kos soos Dawid toe hy die grond gekoop het. Shalom Marius

10. DF Conradie

JAN

DANKIE VIR NAWEEK, EN AL JULLE REeLINGS.

ONS GLO DIE SAAD IS IN DIE GROND EN ABBA VADER SAL DIT SELF VERMENIGVULDIG. VADER IS BESORG OOR DIE 1 SKAAP WAT GEVIND WORD.

SEENWENSE SHALOM

DF EN JOBER